WAT dit beteken: Een van die pêrels van wysheid is dat enigeen wat ernstig ryk wil word, geduldig moet kan wees.
Sommige mense het ’n slag met geldmaak. Jy ken die soort – op die een of ander manier verstaan hulle voor enigiemand anders hoe dit werk.
Hulle was die ouens wat al op die speelterrein sake kon doen en geweet het wat om in pousetyd te verkoop; wat die tendense raakgesien het voordat dit tendense was. Dalk het hulle later ’n besigheid gebou wat ’n probleem opgelos het, of dalk het hulle presies geweet wanneer om by ’n maatskappy aan te sluit om seker te maak hulle aandele-opsies is op presies die regte tyd gevestig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.