TIEN jaar lank het Noel die fietswinkel om die hoek van my af gehad.
'n Gawe man wat baie goeie, vinnige diens lewer en boonop fantastiese koffie het. Dit was presies soos 'n fietswinkel moet wees.
Die ander dag het ek 'n kleinerige probleem met my fiets gehad so 10 km van die huis af, maar ek kon die fiets darem deur 'n paar kortpaaie deur die buurt gekry tot by Noel se winkel. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.