FAAN van der Walt is ’n oud-onderwyser en ’n Sondagskoolonnie, maar dit is seker niks buitengewoons nie. Wat hom iemand maak om behoorlik van kennis te neem, is dat dié uitvoerende hoof van WeBuyCars help dat die reputasie van tweedehandsemotorhandelaars as ’n nuwe enjin oorgedoen word.
Van der Walt se liefde vir karre kom al lank aan. Dit was sy pa wat hom geleer het om motors te herstel, die gesin se motors. Teen die tyd dat hy WeBuyCars in 2001 gestig het, het hy al ’n hele paar jaar daaraan bestee om afgeleefde rygoed reg te maak.
Selfs terwyl hy gestudeer het en reeds in die onderwysberoep gestaan het, was hy altyd besig om karre te koop en te verkoop - ’n “side hustle”, word dit vandag genoem. “Ek het begin leer watter karre om te koop en waarvoor om uit te kyk,” sê hy, “en [hoe om] my kapitaal op te bou.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.