Agter die skerms van die staat se salarisooreenkoms

’N FYN GEBALANSEERDE KOMPROMIS

Agter die skerms van die staat se salarisooreenkoms

’n Paar ministers, onder wie Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, was ten gunste van die 1.5%-verhoging vir staatsamptenare selfs toe Tito Mboweni, minister van finansies, enige salarisverhogings vir hulle teengestaan het, skryf NATASHA MARRIAN.

OM die staatsektor se salarisooreenkoms te beklink was geen maklike prestasie nie, en die resultaat is ’n fyn gebalanseerde kompromis tussen partye.

Maak geen fout nie, die nasionale tesourie was gekant teen die idee van ’n 1.5%-verhoging en ’n kontanttoelaag van R1,000 per maand vir die meeste van die land se 1.3 miljoen staatsamptenare, wat outomaties ná die eenjaartermyn van die ooreenkoms verleng sal word, indien ’n nuwe ooreenkoms nie teen Julie volgende jaar bereik word nie. 

Maar Tito Mboweni, minister van finansies, se stem is glo oordonder op die kabinetsvergadering waar die besonderhede van die ooreenkoms bespreek is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.