Is dit waar dat mens kan doodgaan van die entstowwe?
Daar is 'n foutiewe aanname dat mense wat doodgaan nadat hulle ingeënt is, almal weens die inenting gesterf het. Dié bewering spruit onder meer uit 'n misleidende artikel (https://www.sciencemag.org/news/2021/07/scientists-quit-journal-board-protesting-grossly-irresponsible-study-claiming-covid-19) in die vaktydskrif Vaccines waarin die data verdraai is. Nie een van die skrywers is opgelei in virologie, entstowwe of epidemiologie nie.
Verskeie van die redakteurs van die tydskrif het intussen bedank. Die studie is onttrek en is wyd deur wetenskaplikes veroordeel, maar word steeds aangehaal deur teenstanders van inenting...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.