SA se middelklas krimp kommerwekkend

DRASTIESE STAPPE NODIG

SA se middelklas krimp kommerwekkend

Nuwe navorsing toon dat hoewel Suid-Afrika se armes die hardste deur die pandemie getref is, die land se middelklas en mense wat ’n hoë inkomste verdien, die steunpilaar van die belastingbasis, ook onder finansiële druk verkeer, skryf CLAIRE BISSEKER.

DAAR is kommerwekkende aanduidings dat Suid-Afrika se middelklas en belastingbasis besig is om te krimp terwyl die aantal armes en werkloses vinnig bly groei. Die tendens het skynbaar lank voor die pandemie begin, maar is vererger deur die Covid-19-krisis en onlangse onluste. 

Die implikasies hiervan is kommerwekkend, want dit dui daarop dat Suid-Afrika 'n minder volhoubare proposisie word en dat die land se openbare finansies oor die volgende paar jaar onder geweldige druk gaan bly. 

Deur data van die nasionale studie oor inkomste-dinamika en mobiele coronavirus-opname (Nids-Cram) te gebruik, het die Liberty Institute of Strategic Marketing (ISM) aan die Universiteit van Kaapstad pas navorsing bekend gemaak wat wys hoewel Suid-Afrika se armes die hardste deur die pandemie getref is, is die land se middelklas en mense wat ’n hoë inkomste verdien, óók onder druk...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.