SUID-AFRIKA word deur ernstige strukturele probleme in die gesig gestaar waarvoor geen maklike oplossings bestaan nie. So sê Michael Sachs, ’n beleidskenner met baie ervaring van die formulering en implementering van ekonomiese beleide van diep binne die staat en die agterkamers van Luthuli-huis.
Die land is vir die afsienbare toekoms op ’n afwaartse spiraal, met ’n samelewing wat nie gewillig is om sy beleide te posisioneer met betrekking tot hindernisse wat plaaslike probleme en globale faktore meebring nie, sê Sachs.
“Dit is ’n strukturele krisis. Ek dink dis waarskynlik die belangrikste punt – dat dit nie tydelik is nie. Dit is nie iets wat op kort of medium termyn sal weggaan nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.