Planne vir platsak middeljariges

WEBINAR

Planne vir platsak middeljariges

ANNELIESE BURGESS gesels met KIM POTGIETER, 'n finansiële beplanner en skrywer van Midlife Money Makeover, in Vrye Weekblad se eerste webinar. Hulle gesels oor die sielkunde agter geld, hoe om 'n finansiële plan op te trek wat by jou visie vir die ‘tweede hoofstuk' in jou lewe pas en hoekom dit nooit te laat is om te begin spaar nie.

KIM POTGIETER sê as ons sinvol oor geld wil praat, moet ons eers sinvol oor ons lewens praat – waar ons vandaan kom, hoe ons instelling oor geld gevorm is as kinders, en wat die sielkundige snellers is wat ons rondom geld ontwikkel het. En teen die tyd dat ons die sogenaamde middeljare betree, is dit tyd vir introspeksie – oor wat ons gelukkig maak en wat ons met die tweede hoofstuk van ons lewens wil doen.

Hier is die video-opname van die webinaar:

♦ VWB ♦..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.