’n Resep om te volg op die lang pad na finansiële vryheid

JOU GELD

’n Resep om te volg op die lang pad na finansiële vryheid

Is daar 'n formule vir finansiële veiligheid en sekuriteit? Ja, skryf RENIER HOLTZHAUSEN, maar dis g'n kitsoplossing nie.

SCOTT GALLOWAY brei in sy briljante artikel “The Algebra of Wealth (http://www.profgalloway.com)" uit oor 'n eenvoudige maar treffende formule om die belangrikste elemente van finansiële sekuriteit uit te lig:

RYKDOM = Fokus X Onverstoorbaarheid X Tyd X Diversifikasie

Die eerste komponent, fokus, verwys hoofsaaklik na jou loopbaan en verhoudings. Fokus is belangrik, maar ek het daagliks meer te doen met onverstoorbaarheid, tyd en diversifikasie. As 'n beleggingsbestuurder is dit presies die onderwerp van elke gesprek met kliënte, en 'n behoorlike begrip hiervan is uiters belangrik vir 'n goeie finansiële toekoms...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.