WERK van die huis af as jy kan!
Dít was die raad van Tseliso Maqubela, adjunk-direkteur-generaal van die departement van minerale en energie, toe hy deur die parlementêre portefeuljekomitee gevra is na die skerp prysskommelings van ruolie die afgelope maand.
Ruolie se prys het die hoogte ingeskiet sedert Rusland se inval in Oekraïne, en regerings wêreldwyd kyk wat gedoen kan word om die vernietigende impak daarvan op die publiek te beperk...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.