Wat lê voor vir SA: Scenario’s van vier buffels

MISLUKTE STAAT?

Wat lê voor vir SA: Scenario’s van vier buffels

Die status quo kan nie hou nie; Suid-Afrika is op pad na 'n keerpunt. Die mees waarskynlike scenario is dat die wildehonde van kleiner partye die ANC-buffel plattrek, maar dis amper ewe moontlik dat die buffel sal voorstrompel, skryf CLAIRE BISSEKER.

AS daar een onderwerp is wat Suid-Afrikaners opgewerk kry, is dit ’n voorspelling dat die land besig is om ’n mislukte staat te word. Toekomsscenario’s wat deur ’n onafhanklike dinkskrum ontwikkel is, dui daarop daar is meer as ’n 50%-kans dat dit gaan gebeur – hetsy vinnig of deur ’n stadige afdaling.

Van die vier scenario’s wat deur die Sentrum vir Risiko-ontleding (SRO) van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge ontwikkel is, toon twee positiewe verandering en twee het Suid-Afrika se agteruitgang tot gevolg.

Die scenario wat die SRO se direkteur, John Endres, as die mees waarskynlike ag met ’n kans van 40%, is een van die mees positiewe. Sy algemene boodskap is dus hoopvol – dat Suid-Afrika uiteindelik sy potensiaal sal verwesenlik eerder as om aan te hou om dit te verkwis...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.