‘Vishing’: Dit raak al hoe moeiliker om te weet of dit die...

SLIMMER DIEWE

‘Vishing’: Dit raak al hoe moeiliker om te weet of dit die bank of die bad guys is

As jou bank jou bel om sê skelms probeer by jou rekening inkom, is die kans 90% dat die persoon aan die ander kant van die lyn die bedrieër is, waarsku WENDY KNOWLER.

DIE mees kommerwekkende en verrassende deel is nie dát die kuberkrakers N4ughtySecTU toegang tot Suid-Afrikaners se persoonlike inligting op TransUnion se databasis verkry het nie, dis hóé hulle dit gedoen het.

Volgens ITWeb se nuusredakteur, Admire Moyo, is hy gekontak deur een van die krakers,  wat vir hom gesê het: “Hulle het die deur laat oopstaan. Wat ’n grap. Hulle het die woord ‘wagwoord’ as hul wagwoord gebruik.”

Ja, regtig...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.