×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Ons toer van verlatenheid: 9 verkwikkende plekke vir rus in ...

DROOMMOOI

Ons toer van verlatenheid: 9 verkwikkende plekke vir rus in afsondering

Ná 'n ode aan afsondering in 'n onlangse nuusbrief van ANNELIESE BURGESS het die voorstelle vir afgeleë plekke van lesers ingerol. Sy kies nege.

#1 Mount Camdeboo Pods, Graaff-Reinet

Luukse eenvoud in die middel van nêrens (https://www.sa-venues.com/visit/mountcamdeboopods/) (twee van die huisies spog met wi-fi). Veilig. Die huilmooi uitsig oor pers berge en die dorre Camdeboo-vlaktes buite Graaff-Reinet. En daardie poel ... dit voel vir my so na aan perfek as wat mens kan kom. Dit kos R6,400 per nag per huisie, so beslis vir mense wat beter loopbaanbesluite geneem het ek. Maar mooi bly mooi. En mens mag droom. 

#2 Paddahoek Cottage, Vermaaklikheid..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.