Plastiekoorloë: Arm lande kan nou hierdie afval weier

GEMORSJORS

Plastiekoorloë: Arm lande kan nou hierdie afval weier

Plastiek is wêreldwyd 'n massiewe bedryf, en die handel in afvalplastiek net so groot. Tot nou toe het baie ryk lande hulle gemors eenvoudig na arm lande uitgevoer, maar danksy die Basel-konvensie het armer lande nou die reg om dié enorme invoer van plastiekafval te weier. JEN ALLAN stel ondersoek in.

DIE wêreld het in 2016 altesaam 242 miljoen ton plastiek geskep. Hierdie syfer sal na verwagting in die volgende 30 jaar met 70% groei. Dieselfde plastiek is egter ook 'n verhandelbare produk in 'n internasionale bedryf wat elke jaar $200 biljoen werd is.

Welgestelde lande raak van hul plastiekafval ontslae deur dit uit te voer.

Deur afval aan maatskappye te verkoop wat dit na lande stuur waar herwinningskoste laer is, kan ryker lande die onaangename taak vermy om tuis van hul rommel ontslae te raak. Ongelukkig word die meeste van hierdie rommel verskeep na lande wat nie die vermoë het om dit te verwerk nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.