Planne vir nasionale gesondheidsversekering is net ’n fantasie

REGERING SE HERSENSKIMME

Planne vir nasionale gesondheidsversekering is net ’n fantasie

Regeringsvoorstelle vir gesondheidsdekking vir almal is net nóg ’n simptoom van die krisis. Net ’n mislukte departement kan so iets voorstel en verwag dat almal dit moet glo, skryf ALEX VAN DEN HEEVER.

SUID-AFRIKA se privaat en openbare gesondheidstelsel versleg al ’n geruime tyd. Politici probeer die agteruitgang in die openbare sektor toedig aan ’n magdom “euwels" waarvoor hulle nie verantwoordelikheid aanvaar nie. Dit sluit in trekarbeiders; onvoldoende fondse en mediese personeel; mediese skemas; pasiënte wat hulle vir nalatigheid hof toe vat; die bestaan van twee vlakke van dienslewering; en selfs die middelklas.

Maar die werklike redes plaas die blaam vierkantig op die regering se skouers. Die politici is ook grootliks verantwoordelik vir die probleme in die privaat sektor.

Maar om die mislukkings en swakhede in Suid-Afrika se gesondheidsdekkingsraamwerk aan te pak het die regering openlik ’n politieke pad gekies – Nasionale Gesondheidsversekering (http://www.health.gov.za/index.php/nhi) (NGV). Hiervolgens moet die openbare en privaat gesondheidstelsel saamgesmelt word om een organisasie te word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.