Oor ’n Duitse blits-buksie en Oranjeman wat rooi sien oor Groenland

VERBATIM

Oor ’n Duitse blits-buksie en Oranjeman wat rooi sien oor Groenland

Aanhalings uit die afgelope weke se nuus.

Kommissie van geen ondersoek

... met so ’n onmiskenbare stel regsfoute, ’n duidelike nalating om die getuienis van sleutelgetuies te toets, [en] ’n weiering om dokumentêre getuienis in ag te neem wat die ernstigste bewerings bevat wat relevant vir sy ondersoek was, dikteer die beginsel van wetmatigheid slegs een slotsom, dat die bevindings van so ’n kommissie ter syde gestel moet word.

– Regter-president Dunstan Mlambo in sy uitspraak in die hooggeregshof in Pretoria waarin hy die bevindinge van die kommissie van ondersoek na die staat se destydse wapentransaksies, onder leiding van regter Willie Seriti, ter syde gestel het..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.