Herverdeling van rykdom: Aanvaar dit, dit kóm

WERKSKEPPING FAAL

Herverdeling van rykdom: Aanvaar dit, dit kóm

Suid-Afrika is teen die toue. Die rykes word ryker en die armes armer. CHARL ADAMS skryf dat die ongemaklike waarheid van welvaartsverdeling eerder vroeër as later sál gebeur.

QUO vadis, Suid-Afrika? Iets vrot in Denemarke, lui die gesegde.

Daar word deesdae baie bespiegel oor die herstrukturing of strukturele aanpassings in die ekonomie om werkloosheid en armoede die hoof te bied.

Die ekonome sê Suid-Afrika se Gini-koëffisiënt (die statistiese maatstaf vir ekonomiese ongelykheid in ’n bevolking) dui op die hoogste vlak van armoede in teenstelling met die rykes ter wêreld. Die groeikoers vanjaar word op tussen 0% en 1% geskat...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.