Laat pensioenfondse self besluit hoe om jou geld te belê

VOORGESKREWE BATES

Laat pensioenfondse self besluit hoe om jou geld te belê

Die idee dat die regering aan pensioenfondse sou kon voorskryf hoe hulle hul lede se geld belê, is ʼn gevaarlike een, waarsku HUGO PIENAAR.

  • 23 Augustus 2019
  • Nuus & Politiek
  • 7 min om te lees
  • artikel 17 van 31
  • Hugo Pienaar

DRIE dekades nadat die apartheidsregering dié beleid in 1989 finaal afgeskaf het, woed ’n hewige debat oor die moontlike herinstelling van voorgeskrewe bates in Suid-Afrika.

Daar is in die eerste 25 jaar van demokrasie dan en wan geluide hieroor gemaak, maar dit het nooit verder as geraas gevorder nie. Die ANC is die hoofargitek van die jongste salvo in die debat, veral sedert die regerende party se beleidskonferensie in 2017.

Die moontlikheid van voorgeskrewe bates het in Januarie vanjaar opnuut aandag getrek met die bekendstelling van die ANC se 2019-verkiesingsmanifes...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.