Dokter NGV: Die mees misverstane man in middelklas-Suid-Afrika

NIEMAND SE LAKEI NIE

Dokter NGV: Die mees misverstane man in middelklas-Suid-Afrika

Dr. Nicholas Crisp is die ou wat die administratiewe boublokke vir die NGV moet oprig. Hy wil hê Suid-Afrika moet leer uit die geskiedenis sodat die NGV nie net nog ’n goeie idee is wat op die ashoop beland nie, skryf DARREN TAYLOR.

‘[Gesondheidsdienste moet] binne bereik van al die seksies van die bevolking gebring word volgens hul behoeftes, ongeag ras, kleur, middele of status in die lewe.”

Verklaring deur die Nasionale Gesondheidsdienskommissie (NHSC) van die Unie van Suid-Afrika, 1942 

..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.