Van diere na mense: die dodelike virus-evolusie

SOÖNOTIESE SIEKTES

Van diere na mense: die dodelike virus-evolusie

Soönotiese siektes, of soönoses, is siektes wat van diere na mense oorgedra kan word en teister die mensdom al eeue lank. Covid-19 is een so 'n siekte, en ALY VERBAAN beskou die oorsprong van dié coronavirus van nader.

DIE wêreld is tans in ’n staat van inperking, en mense word deur vrees en onsekerheid oorweldig – ’n mens kan dus vergewe word as jy alledaagse uitdrukkings op sosiale media begin gebruik, soos “Dít sal ook verbygaan”. En jy sal heel moontlik reg wees, maar dalk nie vir baie lank nie.

Virusse met die potensiaal om lande en ekonomieë te verwoes het die afgelope 30 jaar toegeneem, en hoewel die meeste van ons waarskynlik Covid-19 sal oorleef, gaan ons ewe waarskynlik spoedig deur die geweerloop na ’n ander een staar – dalk ’n baie dodeliker een. Dis net ’n kwessie van tyd, ongeag of dit ’n coronavirus of iets anders gaan wees.

Evolusie en mutasie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X