Operasie Winkel: maskers, ontsmetting en ander staande...

AGTER DIE MASKER

Operasie Winkel: maskers, ontsmetting en ander staande instruksies vir die corona-oorlogsone

Die buitewêreld voel nou al hoe meer soos 'n oorlogsone, met die onsigbare virusvyand wat jou om elke hoek (en winkelrak) inwag. ANNELIESE BURGESS, Vrye Weekblad se kiemkoeser, gee praktiese raad vir wat om te doen as jy moet winkels toe. En ja, dit word al hoe duideliker dat maskers belangrik is.

MET die staat van inperking nou meer as 'n week oud, sal almal van ons in een of ander stadium uit die huis moet gaan om proviand aan te vul. Die opgaarders het seker nog 'n bietjie tyd (maar hoe minder ons oor dié spesie sê, hoe beter).

Die feit bly staan dat die virus nog baie maande met ons gaan wees, en dat selfs die mees bekwame self-isoleerder sal moet uitgaan om kos te koop of medisyne by die apteek af te haal.

Operasie Winkel..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.