DOODSENGEL OP DIE DRUMPEL
‘Ek het corona gehad – en die lewe sal nooit weer dieselfde wees nie’
Vir Petra du Toit* was dit ’n geweldige skok toe sy hoor dat sy positief getoets is vir Covid-19. Sy het dan alles gedoen wat sy moes om dié virus te vermy? MIA SPIES deel haar verhaal, en gesels met ’n maatskaplike werker oor hoe die wêreld wat ons ken nooit weer dieselfde sal wees nie.

Deel
“JY is positief getoets vir Covid-19 ...”
Dit het gevoel of die dokter se woorde daardie Dinsdagmiddag in April weer en weer deur die foon se gehoorstuk eggo, verduidelik Petra du Toit.* “Toe bars ek in trane uit, draai na my man en sê: ‘Liefie, ek het Covid.’ Hy het net aanhou sê: ‘Dit kan nie waar wees nie. Nie jý nie.’”
Die oproep het gekom ’n dag nadat sy na haar huisdokter toe is as gevolg van ’n “hengse” keelseer, benoudheid op die bors en ’n koors wat ná twee weke steeds nie wou wyk nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Mia Spies
JoernalisMia Spies is vryskutjoernalis in Kaapstad met 'n meestersgraad in media-etiek.