Viruskrisis is ’n klein weergawe van die klimaatkrisis

BLOU LUG, BETER DAE?

Viruskrisis is ’n klein weergawe van die klimaatkrisis

Die lug is skoner bokant ons stil stede en die wêreld se slakkepas-ekonomie gaan vanjaar minder kweekhuisgasse vrystel. Maar watter impak gaan die pandemie werklik op die klimaatkrisis hê? vra PIETER BOTHA.

ONS sien foto’s van die helder lug in stede wat gewoonlik aan besoedeling stik. Wilde diere waag dit hier en daar in verlate strate. Maar moenie 'n fout maak nie, die tydelike inperking van menslike aktiwiteit weens Covid-19 is nie regtig goed vir die omgewing nie.

Wat tel, is ons trajek in die langer termyn. Gaan ons die stygende kurwe van ons koolstofvrystellings nie net afplat nie, maar omkeer? Of gaan ons op rampspoedige mensgemaakte klimaatsverandering bly afstuur?

Die grootste prioriteit is om die menslike tragedie van Covid-19 soveel moontlik te beperk. Intussen bly die aarde se koors egter styg, terwyl ons verwoesting van die natuur en ontwrigting van die klimaat juis die risiko vir uitbrake van siektes soos Covid-19 verhoog (https://www.theguardian.com/world/2020/apr/27/halt-destruction-nature-worse-pandemics-top-scientists)...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.