Gaan mense met mediese fondse voorrang geniet?

COVID EN PASIËNTE MET GELD

Gaan mense met mediese fondse voorrang geniet?

Elke pasiënt sal in die Covid-19-piektyd dieselfde behandel word, ongeag wie betaal, sê die mediese skemas en private hospitale aan TAMAR KAHN.

NAMATE die staat ’n ooreenkoms met private hospitale finaliseer om kritiek siek Covid-19-pasiënte uit die openbare sektor ook by dié hospitale te laat opneem, begin baie lede van mediese skemas nou oor ongemaklike kwessies wonder.

Wanneer ’n tekort aan beddens ontstaan, sal lede voor in die ry geskuif kan word? Sal hulle premies vir hulle ’n saal waarborg wat vir welgesteldes bestem is? Of sal hulle net nog ’n pasiënt in ’n see van aanvraag wees en dalk ’n situasie moet hanteer waar vir hulle gesê word daar’s bloot nie plek vir hulle of ’n geliefde nie?

Die reaksie van senior beamptes in die staatsgesondheidsektor, mediese-skema-bedryf en private hospitale in onderhoude met Business Day is dieselfde: ’n lang stilte, en dan ’n versigtig bewoorde voorneme dat elke pasiënt dieselfde behandel sal word, ongeag wie betaal...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.