DR. BHAVNA PATEL, ’n spesialis in openbare gesondheid, is die uitvoerende hoof van die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad. Op pad na haar kantoor in die “ou deel” van die hospitaal, wat in 1938 geopen het, is daar ’n hartseer verlatenheid. Die gange wat altyd wemel van mense is byna leeg.
Dit is die eerste onderhoud wat sy aan ’n joernalis toestaan sedert Covid-19 die land getref het.
Enkele mense dwaal buite rond. Die Hart van Kaapstad-museum, wat die verhaal van die eerste menslike hartoorplanting vertel, is gesluit. By buitepasiënte het die handelaars wat tjips en koeldrank verkoop opgepak. Die rye mense wat voorheen elke dag hierheen gekom het vir behandeling het byna almal verdwyn...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.