“BRA, jy is so ’n loser dat jy nie eens jou kinders met Covid-19 kan infekteer nie!”
Jitte, ek moes dit hoor, want vir die eerste keer sedert ek gehoor het “Sars-CoV-2 is in my monster waargeneem”, het ek gelag vir wat soos vir ewig gevoel het. Die grap was my vriend se reaksie toe ek bel om hom te vertel my kinders se toetse was negatief. Hy het die heerlikste, soms donker humorsin en het toe al dae lank gesukkel om my te laat lag. Hy was dapper genoeg om hulle vir die toets te neem – ten spyte daarvan dat my asmatiese dogter siek was met die gevreesde “griepagtige simptome”.
Hierdie virus tas nie net jou liggaam aan nie, dit val ook jou gedagtes genadeloos aan...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.