MINDER STERFTES
Covid-19: Waarom die modelle vir die Wes-Kaap tot dusver verkeerd was
Die wiskundige modelle was veral vir die benutting van hospitaalbeddens in die Wes-Kaap weens Covid-19 heeltemal uit die kol. KATHARINE CHILD kyk na die faktore wat moontlik 'n rol hierin gespeel het.

Deel
DIE eerste amptelike voorspelling (in Mei) van hoeveel beddens in intensiewesorgeenhede (ISE's) in die Wes-Kaap deur Covid-19-pasiënte opgeneem sou word, het aangedui 12 tot 16.5 keer meer beddens is nodig as wat tot dusver in werklikheid die geval was.
Die bygewerkte projeksies in Junie was beter, maar steeds effens uit: Dié raming was dat 780 ISE-beddens in Julie sou nodig wees, terwyl net 320 in werklikheid teen die piek nodig was.
'n Latere model, wat korttermyn-sterfteprojeksies vir die Wes-Kaap op 4,750 teen 13 Julie gestel het, was ook nie akkuraat nie – hoewel dit effens onduidelik was omdat dit aangedui het onder die beste omstandighede sou dit 2,510 sterftes wees, wat naby is aan die werklike getal van 2,385. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel