STEEK die vuur aan. Kyk dat die hout vat. Hoor hoe knetter dit. Staar in die vlamme. Maak jou kos gaar en jou hart warm.
Wat brand jy daar? Sonlig en donderstorms wat boom geword het in die Bosveld of Namibië, dalk? ’n Bloekom van langs die Breërivier? Wattelbome wat ’n bergstroom wou leegdrink? Of miskien ken jy dit net as daai hout wat hulle altyd by die vulstasie verkoop?
Mense het nogal sterk menings oor vuurmaakgoed. Dié soort hout maak die beste kole, daai tipe rook te veel. Houtskool is prakties of dis net vir ’n noodgeval. Om met gas te braai is sonde .....
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.