KITSKENNIS | Politieke binnegeveg staan tussen SA en...

KLINK SLIM OM DIE BRAAIVLEISVUUR

KITSKENNIS | Politieke binnegeveg staan tussen SA en goedkoper mobiele data

Digitale tegnologie bied oplossings vir baie van die probleme wat deur die pandemie veroorsaak word, maar sonder goedkoper breëband-data gaan dié moontlikhede onderbenut bly, skryf WILLEM KEMPEN.

Wie is die vernaamste rolspelers in die stryd om goedkoper mobiele data?

Die minister van kommunikasieDie land se mobielediensverskaffers, waaronder Telkom, Vodacom, MTN, Cell C en RainOkosa, die onafhanklike kommunikasie-owerheid van Suid-AfrikaDie parlement se portefeuljekomitee vir kommunikasie, wat veronderstel is om toesig te hou oor Okosa en die ministerDie Mededingingskommissie (waarvan daar vreemd genoeg net een is)

‘My vriend Fanie sê die meeste ministers van kommunikasie hou nie eens so lank soos sy selfoonkontrak nie.’..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.