KITSKENNIS | Minibussies met vlerke dalk die antwoord vir taxibedryf
KLINK SLIM OM DIE BRAAIVLEISVUUR

Minibustaxi’s kry miljoene mense elke dag by die werk en weer terug huis toe. Iets sal gedoen moet word om dié bedryf van ondergang te red, skryf WILLEM KEMPEN.
DIE nuus het verlede week vinniger as ’n Weense worsie in ’n koshuisgang af deur die land getrek: Die regering gaan die verbod op alkoholverkope herinstel. Hierdie keer sou Suid-Afrikaners hulle nie weer deur Cyril se slap riem laat vang nie, en Maandagoggend het die rookmis nog laag oor die townships gelê toe staan die mense al tou voor die drankwinkels.
Nee, dit is nie waar nie, het eers die drankbedryf laat weet, en toe (veel later) ook die kantoor van Covid-veldmaarskalk Nkosazana Dlamini-Zuma, die president se lynbestuurder. Tog, vir ’n paar uur was Richelieu en Red Heart die nuwe Twinsaver Two Ply.
Vergeleke hiermee was daar skynbaar veel minder ontsteltenis oor die nuus dat taxibase dreig om die land tot stilstand te bring as die regering nie báie meer geld iewers vind om tot dié bedryf se redding te kom nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Bloedgeld ‘dek’ nie meer gruweltye
Het dit ooit regtig gebeur?
Nuwe pot goud aan einde van SA reënboog?
Maak só miljoene uit jou vet pens
VSA reik video’s van VVV’s uit
Só raak die olieprys negatief
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.