KITSKENNIS | ’n Nuwe pot goud wink aan einde van SA se reënboog

KLINK SLIM IN ISOLASIE

KITSKENNIS | ’n Nuwe pot goud wink aan einde van SA se reënboog

Dalk is ’n drasties hoër goudprys Suid-Afrika se silwer randjie om die donker wolke van ekonomiese depressie wat saampak, skryf WILLEM KEMPEN.

Depressie, regtig?

Ja, ’n plaaslike én internasionale ekonomiese depressie is ’n besliste moontlikheid. Die vraag is eintlik net hoe erg dit gaan wees en hoe lank dit gaan aanhou.

’n Depressie word min of meer gedefinieer (https://www.investopedia.com/terms/d/depression.asp) as ’n ekstreme resessie wat drie jaar of langer voortduur, met ’n afname in die bruto binnelandse produk van 10% of meer in ’n gegewe jaar...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.