’N MENS kan aan ’n pensioenfonds as ’n spaarvarkie dink. Dié spaarvarkies se pense staan gewoonlik bult – en in ’n land waar spaargeld nogal ’n rariteit is, is daar allerhande mense wat hul oog daarop het. Hier is ’n klompie vrae wat ’n mens oor spaarvarkies kan vra:
Waar kom die geld vandaan?
Met elke betaaldag maak die meeste voltydse werknemers ’n bydrae tot ’n pensioenfonds, hetsy ’n privaat fonds of staatsdienswerknemers se pensioenfonds, ook bekend as die GEPF. Omdat dié geld gewoonlik outomaties van werknemers se salarisse verhaal word, is dit ’n vorm van gedwonge spaar...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
KLINK SLIM OM DIE BRAAIVLEISVUUR
KITSKENNIS | Wat’s die storie met Eskom en pensioene?
Wat het Suid-Afrikaners se pensioengeld en Eskom se skuld met mekaar uit te waai, en waarom stry almal daaroor? WILLEM KEMPEN verduidelik.
Deel
’N MENS kan aan ’n pensioenfonds as ’n spaarvarkie dink. Dié spaarvarkies se pense staan gewoonlik bult – en in ’n land waar spaargeld nogal ’n rariteit is, is daar allerhande mense wat hul oog daarop het. Hier is ’n klompie vrae wat ’n mens oor spaarvarkies kan vra:
Waar kom die geld vandaan?
Met elke betaaldag maak die meeste voltydse werknemers ’n bydrae tot ’n pensioenfonds, hetsy ’n privaat fonds of staatsdienswerknemers se pensioenfonds, ook bekend as die GEPF. Omdat dié geld gewoonlik outomaties van werknemers se salarisse verhaal word, is dit ’n vorm van gedwonge spaar...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Potch vat voor met doen-dit-self-dienslewering
Die sespotige strydwaens wat verwoesting bring
Kerkxit: Die koeël is deur die kerk
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.