KITSKENNIS | Die sespotige strydwaens wat dood en verwoesting bring

KLINK SLIM OM DIE BRAAIVLEISVUUR

KITSKENNIS | Die sespotige strydwaens wat dood en verwoesting bring

Die enorme swerms woestynsprinkane wat besig is om vernietiging in Noordoos-Afrika te saai, is die voorspel tot ’n humanitêre krisis wat veel wyer gevoel kan word, skryf WILLEM KEMPEN.

So, wat is die ding met die sprinkane?

Die groot hoeveelhede reën wat meegebring is deur die twee kragtige siklone wat sedert 2018 oor die Arabiese woestyn en Oos-Afrika beweeg het, het gunstige toestande geskep vir die uitbroei van enorme swerms woestynsprinkane. Dié swerms het ooswaarts versprei tot so ver as Pakistan en Indië, weswaarts na die Horing van Afrika en verder suid tot so ver as Tanzanië. Ander lande waar enorme skade reeds aan oeste aangerig is, sluit in Somalië, Soedan, Ethiopië, Uganda, Kenia, Eritrea en die DRK.

Hoe erg is dit?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.