Beteken dit die vulstasie gaan ’n mens een van die dae betaal om te gaan petrol ingooi?
Helaas nie. Eintlik is dit nie korrek om te sê “die olieprys” was negatief nie. Wat wel gebeur het, is dat een baie spesifieke soort ruolie-kontrak se prys onder sekere omstandighede en in ’n bepaalde mark negatief was. Om presies te wees: Die prys van Amerikaanse WTI-ruolie (dit staan vir West Texas Intermediate) wat in Mei gelewer moet word, was Maandag in ’n stadium minus $40.32 per vat. Die prys van ander soorte olie, en ook van WTI vir lewering in ander maande as Mei, het weliswaar ook kwaai gedaal, maar darem nie onder nul nie.
Dis mos onsinnig dat ’n waardevolle produk ’n negatiewe prys kan hê?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
KLINK SLIM IN ISOLASIE
KITSKENNIS | Nee, jy gaan nie geld maak deur te gaan petrol ingooi nie
Hoe op aarde gebeur dit dat die prys van olie negatief kan wees, soos vandeesweek gebeur het? WILLEM KEMPEN verduidelik.
Deel
Beteken dit die vulstasie gaan ’n mens een van die dae betaal om te gaan petrol ingooi?
Helaas nie. Eintlik is dit nie korrek om te sê “die olieprys” was negatief nie. Wat wel gebeur het, is dat een baie spesifieke soort ruolie-kontrak se prys onder sekere omstandighede en in ’n bepaalde mark negatief was. Om presies te wees: Die prys van Amerikaanse WTI-ruolie (dit staan vir West Texas Intermediate) wat in Mei gelewer moet word, was Maandag in ’n stadium minus $40.32 per vat. Die prys van ander soorte olie, en ook van WTI vir lewering in ander maande as Mei, het weliswaar ook kwaai gedaal, maar darem nie onder nul nie.
Dis mos onsinnig dat ’n waardevolle produk ’n negatiewe prys kan hê?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Werp die stene en laat die oorlog begin!
Put elke sent uit daai lojaliteitskaarte
Virus staan nie kat se kans teen Kietsie
Deel
Deel
Volgende artikelWillem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.