KITSKENNIS | Put elke rand en sent uit al daai lojaliteitskaarte
KLINK SLIM IN ISOLASIE

Jy sê dalk nee dankie vir ’n hele paar rand ekstra in jou sak elke maand oor jy nie al daai lojaliteitsprogramme benut waaraan jy behoort nie, skryf WILLEM KEMPEN.
TERWYL jy nou teen wil en dank tuis moet wees en net vir noodsaaklikhede winkels toe mag gaan, kan jy net sowel die tyd gebruik om weer te kyk na die voordele wat lojaliteitsprogramme inhou. Veral as jy hulle in kombinasie met mekaar gebruik, word bietjies-bietjies gou-gou heelwat geld.
Hoekom het al hierdie besighede lojaliteitsprogramme?
’n Kleinhandelgroep wil gewoonlik ’n formele lojaliteitsprogram hê as hy ’n groot aantal kleinhandelkliënte by verskillende takke het, as hy baie herhalende besigheid doen en as mededinging in sy bedryf straf is. Dis ’n manier om klante aan te moedig om meer dikwels en groter bedrae geld by die besigheid te bestee. Dis ook ’n goeie manier om die klandisiewaarde van die besigheid se handelsmerke te verbeter, wat beteken die besigheid kry meer waarde vir al die geld wat hy aan reklame bestee...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Virus staan nie kat se kans teen Kietsie
’n Visie van rampspoed (of nie)
Dit gaan slegter gaan voor dit beter gaan
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.