KITSKENNIS | Sit terug, werp die stene en laat die oorlog begin!

KLINK SLIM IN ISOLASIE

KITSKENNIS | Sit terug, werp die stene en laat die oorlog begin!

In hierdie tyd van inperking is bordspeletjies ’n gewilde manier om aan makabere virusgesprekke in die huishouding te ontsnap, skryf WILLEM KEMPEN, maar soms is daar ook meer aan dié ou gunstelinge.

Waarvan praat ons?

Ons praat hier van speletjies wat tipies deur twee of meer mense om ’n tafel gespeel word, met ’n bord in die middel, speelstukkies wat daarop rondgeskuif word, en soms dobbelstene wat die verloop van die spel help bepaal. So nee, ons praat nié nou van skaak of enigiets waarvoor ’n pak speelkaarte nodig is nie. Ook nie van allerhande nuwe speletjies wat jy nie nou kan gaan koop nie. Allermins praat ons van speletjies wat jy op jou slimfoon, rekenaar of tablet kan speel. Ons praat van ou gunstelinge wat al vir jare of selfs eeue en millennia gewild is, en wat latere speletjies op een of ander manier beïnvloed het. Soos slangetjies-en-leertjies.

Slangetjies-en-leertjies. Regtig?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.