Lockdown in Goodwood

SAAMSTAAN

Lockdown in Goodwood

Al sit ons almal in die herfsson en wag dat Inperking gelig moet word, is die brand van die inperking tog nie dieselfde vir almal nie, skryf OLIVIA M. COETZEE. Die deuntjie het mos nou nie skielik verander in Suid-Afrika nie, ou Corona het maar net 'n heldere prentjie kom teken.

DIS dag 18 van die Nasionale Inperking en ek wonder of ons rêrig anderkant sal uitkom. Want wie sê nie ons word nou reg gemaak vir nog drie maande van dit nie? Ek lees dat Frankryk hulle inperking verleng het na Meimaand toe. Die COVID-19-virus sal mos nie in ons se 35-dae-inperking verdwyn nie, of hoe?

Maar dis minste van my stress. Want die Inperking mag 'n oraaite storie wees vir som hier, maar die res van ons is gestress oor waar die volgende rent sal vandaan kom, en sal die meel en tee wat oor is, genoeg is vir nog 'n twee weke?

Maar alhoewel ons gemeenskap grootliks werkersklas is, sit ons glad nie met dieselfde probleme wat ander gemeenskappe in die “diep” ghetto’s en skwatterkampe meen sit nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.