EEN ding lyk seker – ná die coronapandemie gaan die wêreld 'n ander plek wees. Maar gaan dit werklik? Minder reis, sekerlik, maar Greta Thunberg het reeds begin om daardie spesifieke onvolhoubare borrel te laat bars. Finansiële ineenstorting en bankrotskappe, ja, maar dit het ons gesien in 2008/2009.
Die parallel word getrek met iets in die verre verlede – die Groot Depressie – maar in ons kapitalistiese stelsel is dit normaal, deel van sy ingeboude teenstellings.
In die ou dae by Vrye Weekblad as nuusredakteur was daar twee dinge wat my werklik geskok het: die eerste aanvalle op treinpassasiers in Johannesburg, asook die opgerolde foto wat tydens die eerste Golfoorlog uit die teleksmasjien gespoeg is...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.