VLIEG SAL ONS VLIEG
Tussen ons en tuiskoms staan die fiasko bekend as die SAL
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens word gedurig beswadder en bespot, maar nou lyk dit of die rampspoed van die sogenaamde nasionale vlagdraer ’n lewe van sy eie aangeneem het, skryf JONO HALL.

Deel
HIERDIE werklikheid – van hoe die SAL sy aaklige pokke versprei na alles waaraan hy raak – het die afgelope Saterdag traumaties duidelik geword by, van alle plekke, hek B28 van die Frankfurt-lughawe.
Soos julle dalk sal weet, is die Duitse psige een van pligsgetrouheid, streng navolging van die reëls, en ’n dikwels pynlike noukeurigheid. Dis ingeweef in die kultuurweefsel.
Dis ook waarom dit so ’n ontnugtering was om te sien hoe ’n Duitse SAL-amptenaar – in haar middel-40's, netjies en selfbeheersd, met donker hare wat styf agter op haar kop vasgemaak is – buite hek B28 in trane uitbars...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel