Hoe onderskei ’n mens tussen ’n bot en een met ’n mens aan die ander kant?
’n Baie goeie vraag, en om uit te vind is nie so maklik soos ’n mens dalk dink nie. Telkens wanneer die EFF byvoorbeeld sy leërskare van enersdenkendes op een of ander teiken op Twitter loslaat, is daar iemand wat beweer dis (ro)botte wat aan die werk is. Soms is dit, soms nie, en dikwels is daar baie minder as wat gevrees word.
In Januarie het iemand byvoorbeeld vir die DA-Twitblitz Helen Zille gesê net minder as 650,000 van @helenzille se meer as 1.4 miljoen volgelinge – sowat 46% – is op een of ander manier vals:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Minibustaxi’s in dieselfde sop as SAL