Covid: Die naelloop is verby, maar die marathon lê voor

GOEIE NUUS, MAAR …

Covid: Die naelloop is verby, maar die marathon lê voor

Daar is goeie nuus oor Covid-19 in Suid-Afrika: Dit lyk of ons die piek bereik het en die syfers is besig is om te daal. Kenners maan egter dat ons nie nou oorgerus durf raak nie, skryf ELSABÉ BRITS.

LAAT in Julie het Suid-Afrika nog soveel as 13,000 positiewe Covid-19-gevalle per dag gehad, en die totale gevalle is naby aan 570,000, maar die afgelope twee weke daal die syfers. Opnames in die groot hospitale het verminder en daar is minder mense in die intensiewesorgeenhede.

“Ons is waarskynlik oor die ergste, maar ons moet oorgerustheid vermy,” het Salim Abdool Karim, voorsitter van die ministeriële advieskomitee oor Covid-19, Donderdag op ’n webinaar gesê.

Die gesprek is gelei deur Max du Preez, uitgewer van Vrye Weekblad, en is aangebied deur dié publikasie en die Universiteit van die Vrystaat as deel van die Vrystaatse Letterkundefees, VrySpraak-digitaal. Die ander deelnemers was prof. Glenda Gray, president van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, en prof. Felicity Burt, wat die Suid-Afrikaanse leerstoel in vektordraende en soönotiese patogene-navorsing beklee...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.