DIE teenwoordigheid van teenliggaampies in mense se bloed word getoets met serologietoetse, wat onlangs in Suid-Afrika goedgekeur is. Dit toon hulle was blootgestel aan die ernstige akute respiratoriese sindroom-coronavirus-tipe-2 (Sars-CoV-2). Teenliggaampies vorm in die bloed sowat twee weke nadat ’n mens die virus opgedoen het en kenners gebruik dit nou vir waarneming van die plaaslike epidemie in Suid-Afrika.
Die ander toets wat reeds van die begin af gebruik hier word, is om te bevesig of iemand wel die virus onder lede het of nie. Dit is ’n toets wat die virus se genetiese handtekening opspoor en word in ’n laboratorium gedoen. Dit staan bekend as ’n polimerase-kettingreaksie (PKR). Dit kan nie teenliggaampies opspoor nie.
Tot 40% blootgestel..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.