Covid-15: Het jy ook gewig aangesit?

NARE NEWE-EFFEK

Covid-15: Het jy ook gewig aangesit?

Ja, dis nie 'n tikfout nie: Covid-15! Volgens Britse navorsing lyk dit of twee-derdes van mense agter toe deure sowat 15 pond (oftewel amper 7 kg) gedurende die grendeltyd tot dusver swaarder geword het. RONEL NEL vertel in Shakespeariaanse vergelykings van haar eie stryd.

NOU die dag probeer ek my nommer 32-broek aantrek.

Dis nie spog nie, dis ’n belangrike openingsin in die tragedie wat hom algaande vorentoe sal uitspeel. Dié toneel verander meegaande met die verhaal, totaal.

En besides: Ek was báie lank báie siek en het ’n allemagtige hoeveelheid gewig verloor. Twintig kilogram, om presies te wees, oftewel die gesamentlike gewig van twee jong, viendelike boerboele...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.