MENSE wat die Suid-Afrikaners André Bekker, Gerrit Strydom en James Bethel geken het, het geweet dat hulle in 'n gevaarlike wêreld beweeg, skryf Tom Burgis in sy opspraakwekkende nuwe boek, Kleptopia: How dirty money is conquering the world.
Dit is 'n wêreld van invloed en mag en omkopery en geldwassery waarvoor hulle waarskynlik nie opgewasse was nie.
Burgis is 'n gesoute joernalis wat al uit 40 lande verslag gedoen het – hy was onder meer die Financial Times se korrespondent in Johannesburg – en spesialiseer daarin om finansiële plundering te ondersoek. In sy vorige boek, The Looting Machine: Warlords, tycoons, smugglers and the systematic theft of Africa's wealth, (https://www.amazon.co.uk/Looting-Machine-Warlords-Smugglers-Systematic/dp/0007523106/ref=pd_lpo_14_t_1/257-8090308-5519245?_encoding=UTF8&pd_rd_i=0007523106&pd_rd_r=0d52fbf3-c8ee-412a-865f-85684990235b&pd_rd_w=cAX1M&pd_rd_wg=y49bW&pf_rd_p=7b8e3b03-1439-4489-abd4-4a138cf4eca6&pf_rd_r=DYK55JS5XHFJ1F5H60PB&psc=1&refRID=DYK55JS5XHFJ1F5H60PB) het hy onthul hoe die vasteland se natuurlike hulpbronne deur groot maatskappye en korrupte regerings gestroop word. Hy is veral bekend om sy puntenerige navorsing. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.