Akkedisbult is niemand se speelmaat nie
Die whisky- en whiskey-liefhebber Ingrid Jones vertel van die reis vanaf “Islands in the stream” tot “I will survive”.
Ek het nie grootgeraak met drank as kosmetgesel aan tafel nie. Ek het wel grootgeraak met drank as die metgesel van geweld; ooms wat een keer per maand bymekaar gekom het om Klippies en Coke te drink terwyl hulle oor die kerk, onderwys en politiek gepraat het; anties wat ’n half-jack brandewyn of soetwyn agter in die kombuiskas weggesteek het en op ’n Vrydagaand met gloeiende roospienk wange en altyd breër glimlagte die kos voorgesit het terwyl hulle saggies neurie en hul heupe swaai op maat van ’n liedjie wat net hulle kon hoor...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.