Van loopneus tot asma: Stuifmeelmonitering kan mense met ...

DIE HOOIKOORS-BLUES

Van loopneus tot asma: Stuifmeelmonitering kan mense met allergieë bemagtig

’n Ambisieuse nuwe stuifmeelnasporingsaksie werp nou lig op hoeveel van watter soorte stuifmeel op verskillende tye en verskillende plekke in die land gevind word. Die nuwe data kan dokters en pasiënte dalk help om hierdie allergieë doeltreffender te hanteer. ELRI VOIGT ondersoek hierdie pogings en die impak wat stuifmeel op Suid-Afrikaners se lewens het.

VIR mense met stuifmeel-allergieë kan Suid-Afrika se stuifmeelseisoen irriterende loopneuse en in sommige ernstiger gevalle asma-aanvalle veroorsaak. En tog is stuifmeelvlakke nie tot onlangs sistematies landwyd gemonitor nie.

’n Ambisieuse nuwe stuifmeelnasporingsaksie werp nou lig op hoeveel van watter soorte stuifmeel op verskillende tye en verskillende plekke in die land gevind word. Die nuwe data kan dokters en pasiënte dalk help om hierdie allergieë doeltreffender te hanteer.

Wat is ’n stuifmeel-allergie? ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.