Ouderdom: die laaste siekte?

TYD SE MOSES

Ouderdom: die laaste siekte?

Is oudword ’n siekte, en indien wel, kan dit behandel word? DOUW STEYN stel ondersoek in na die tergende vraag waaroor wetenskaplikes wêreldwyd debatteer en wat eeue oue opvattinge op hul kop kan keer.

ONS sou seker nou nog hoog in die takke gesit het, was dit nie vir Abe en Zelda nie.

Gatvol om heeltyd vir mekaar tussen die blare deur te loer, het hulle net eendag, lank, lank gelede luid aangekondig hulle wil op hul eie voete staan.

Waar die twee troppe aanvanklik heel tevrede was met die jong paartjie wat hul eie boom wou annekseer, het dit gou in skok omgeswaai toe die twee afspring grond toe en hand aan hand op hul agterbene wegwaggel om nooit weer gesien te word nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.