KLIP IN DIE BOS
Laat ons op ’n ander dag versoen
Versoeningsdag hoef nie meer op Geloftedag se rug te ry nie – dit werk tog nie, meen JAN HORN. Hierdie is die eerste skrywe in ons virtuele Klubhuis, waar lesers en skrywers kan sê net wat op die hart is.
KLIP IN DIE BOS
Laat ons op ’n ander dag versoen
Versoeningsdag hoef nie meer op Geloftedag se rug te ry nie – dit werk tog nie, meen JAN HORN. Hierdie is die eerste skrywe in ons virtuele Klubhuis, waar lesers en skrywers kan sê net wat op die hart is.
DEEL
GOOI my maar met klippe.
Omdat die oorspronklike Geloftedag so diep onder 'n deel van die Suid-Afrikaanse bevolking gewortel was, het die regering in 1994 met die oorgang na 'n demokratiese Suid-Afrika besluit om die angel daaruit te haal en dit na Versoeningsdag te herdoop. Die bedoeling was goed: Die gevoel was dat Geloftedag erg verdelend was en die herdefiniëring daarvan mense van alle rasse en kulture sou saambring om versoening oor kleur- en kultuurgrense te bewerkstellig.
Maar dit werk nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.