1. Maak die nuwe variant mense sieker, en tas dit ander groepe aan as in die eerste vlaag?
Nee, sê prof. Salim Abdool Karim, voorsitter van die ministeriële advieskomitee oor Covid-19. Die nuwe variant hou ook nie ’n groter risiko van sterfte in vir enige spesifieke ouderdomsgroep nie. Dit veroorsaak wel groot druk op die gesondheidstelsel, en die tekort aan beddens kon tot meer sterftes gelei het.
Karim het ook ’n beroep gedoen dat die variant op sy naam genoem word: 501Y.V2 en nie “die Suid-Afrikaanse variant” nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.