Covid: 8 vars vrae en 8 vars antwoorde

ALLES WAT JY WIL WEET

Covid: 8 vars vrae en 8 vars antwoorde

Die coronavirus is nou al 'n jaar met ons, en terwyl die land vir entstowwe wag, is die hoop op medisyne om ons aan die lewe te hou. Wat is die jongste oor ivermektien en ander sulke middels? Is daar 'n neussproei op pad wat lewens kan red? ELSABÉ BRITS het meer oor dié en ander vrae gaan uitvind.

1. Wat is monoklonale teenliggaampies, en kan dit werk as voorkoming en behandeling?

Die resultate van 'n studie hieroor deur die Amerikaanse farmaseutiese maatskappy Eli Lilly, vervaardiger van bamlanivimab, is pas bekend gemaak. Monoklonale teenliggaampies is sinteties, met ander woorde dit word in 'n laboratorium vervaardig, en word binne-aars toegedien. Die maatskappy het dié teenliggaampies vir byna 1,000 mense gegee om te probeer voorkom dat hulle die siekte kry. Die dosis was is vier keer soveel as wat gegee word as behandeling vir pasiënte wat reeds Covid-19 het. Die beste resultate was in mense wat in sorgtehuise bly: hulle risiko om siek te word het met 80% geval.

Entstowwe is goedkoper, maar hierdie kan dalk 'n oplossing wees vir mense wat 'n baie swak immuunstelsel het, of wat nie 'n goeie reaksie kan opbou met 'n entstof nie. Dit kan die risiko om simptome te kry of siek te word aansienlik verlaag. As behandeling moet dit gegee word vir mense wat pas gediagnoseer is, veral as hulle in 'n hoërisikogroep is, om hulle eie immuunstelsel 'n hupstoot te gee...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.